BlackBrick Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fredman-rylaan 25, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
BlackBrick Sandton is 'n stadsoord wat 'n stylvolle, groot ateljee en eenbed-hoteleenhede het. Hierdie hotel bied geriewe vir elke behoefte: twee restaurante, gratis, vinnige WiFi en privaat parkeerplek, werksruimtes, 'n gimnasium, meditasie-tuin, filmteater binne en 'n dakkombuis met 'n volle funksie en aktiwiteitsprogram.
Die kamers het lugversorging, 'n mikrogolf, ketel, yskas, stort, haardroër en 'n lessenaar. Elke hotelkamer het 'n klerekas, platskerm-TV en 'n privaat badkamer.
Die hotel is sentraal geleë en net 700 m vanaf Sandton City Mall, 800 m van die Gautrain en 10 km vanaf Montecasino en Johannesburg Stadion; 15 km vanaf Gold Reef City en die Apartheidsmuseum. Die naaste lughawe is die O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat sowat 18 km vanaf die hotel is.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Prenisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Fredman-rylaan 25, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink BlackBrick Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fredman-rylaan 25, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom