Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Eagle Creek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle Creek, Karee Kamma, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Black Eagle Creek is 'n bekoorlike houthuisie in 'n wilde, skilderagtige omgewing op 'n plaas sowat 6 km vanaf Vanwyksdorp. Die plaas grens aan 'n wildreservaat en bied asemrowende uitsigte van die Grootrivier.

Hierdie knus houthuisie het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste wat dit ideaal maak vir 'n wegbreek. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eenheid het 1 badkamer mer 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek.

Die eenheid lei na 'n lieflike beskutte dek met pragtige uitsigte oor die landskap. Buitesitplek met braaigeriewe word voorsien. Die houthuisie is omring deur die prag van die Klein-Karoo se fauna en flora wat gaste in die natuurlike skoonheid van die area verdiep.

Black Eagle Creek is 'n afgeleë, rustige toevlugsoord wat gaste in staat stel om van die stad se gewoel te vergeet en hulself in die skoonheid van die natuur te verdiep. Dit is die ideale plek vir natuurliefhebbers en dié wat op soek is na 'n bekoorlike houthuisie in die berge.

Slaapplek

’n Bespreking by Black Eagle Creek sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Black Eagle Creek
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nikki Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 12

Ligging

  • Black Eagle Creek, Karee Kamma, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Black Eagle Creek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle Creek, Karee Kamma, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd14f095391c97369b3465a8547b4036104342657fd89055563b83e2d6e915cd332c38d265c2b697eb91ce26c872210452140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Black Eagle Creek Karee Kamma 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.756838619945 21.501532427647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem