Birdsong
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 18, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Birdsong is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is sentraal in Stanford geleë en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Dié knus eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Dié eenheid het 'n oopplan-leefarea en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Daar is 'n TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die houtdek het 'n braai en 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Die tuin spog ook met 'n ryk voëllewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarah Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Caledonstraat 18, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Birdsong het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 18, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom