Big Bay Beach Club J32
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay Beach Club J32, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Big Bay Beach Club J32 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Bloubergstrand, 'n wonderlike Kaapse buurt wat die perfekte vakansieplek is as jy die Moederstad wil verken.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.
Glasskuifdeure bied toegang tot 'n stoep waar gaste rondom die buitebraai kan kuier. Dit is die perfekte plek om die omgewing te bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Big Bay Beach Club J32 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan, Big Bay Beach Club J32, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay Beach Club J32, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom