BestInn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stonehenge-singel 3, Beverley Grove, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
BestInn is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Beverley Grove, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na gerieflike verblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, TV, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n rusbank, 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV met stroomdienste en lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel toegerus. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby winkels en restaurante en is net 12 km vanaf Sardiniabaai se strand.
Slaapplek
’n Bespreking by BestInn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Stonehenge-singel 3, Beverley Grove, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Glenroy Park Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stonehenge-singel 3, Beverley Grove, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom