Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernallys Fishing Lodge

Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerterrein is langs die dam en het elektriese ligte en krane. Elke staanplek het braaigeriewe. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe vir onderskeidelik mans en dames het storte, toilette en 'n bad.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Gaste moet hul eie beddegoed en kamptoebehore saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis Callum
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-chalet het 'n grasdak, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Dit het ook 'n kaggel en yskassie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet Kingfisher
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ten volle vir selfsorg toegerus en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens met beddegoed. Die kombuis het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die sitkamer het 'n kaggel en die leefarea lei na 'n patio met 'n groot tafel met 6 stoele. Die chalet het ook braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die damme.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giant Heron Chalet
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet is ideaal vir groter groepe of families en het 'n selfsorgkombuis met 'n groot yskas en 'n kroegbank met stoele. Die ruim oopplan-eenheid het plek vir tot 3 dubbelbeddens met beddegoed en deel badkamers met die nabygeleë Fisherman's Cabin. Die badkamers vir mans en dames onderskeidelik het storte, toilette en wasbakke. Daar is ook 'n sitarea met 'n kaggel, 'n patio met 2 tafels en 6 stoele en 'n braai-area. Dié chalet is sowat 20 m vanaf die water en het 'n pragtige uitsig oor die fonteintjie en hoofdam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
3 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R270
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOWQ2ZTY0LTlkYTktNGVhMS05YTIyLWFkNDc3ZTMzZDU0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R270 per nag, vir 2 mense 48 5 1 4 Portion 21 Vaalbank Magaliesburg 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.984892518104 27.527969777584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem