Berghoff Erica Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 578 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar i s2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie en mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel en die sitarea het 2 enkelbeddens en 'n kaggel.
Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite sluit bergfietsry deur die protea-plantasies of stap na 'n pragtige waterval in. Die plaas bied asemrowende uitsigte oor die Olifantsrivier en Kouebokkeveldberge.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
MARIUS Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Berghoff Erica Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghoff Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom