Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kerry-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Nicolaas Marthinus P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Hennie H - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig
Stephan G - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en geriewe.
Robin E - Apr 2023
Algehele gradering
Great location, great views.
Riekie T - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lourika H - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en ruim met see-uitsig.
Ixantha S - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon. Pragtige uitsig.
Amanda L - Jan 2022
Algehele gradering
Moeite werd om daar te bly.
Gerrit V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Percy E - Des 2021
Algehele gradering
Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Netjies en skoon.
Esti J - Nov 2021
Algehele gradering
Great rooms with great views.
Berg en Zee Guesthouse se terugvoer
Thank you for your 5-star rating.
We so appreciate your positive review which goes a long way to marketing our beautiful guesthouse.
I'm delighted you enjoyed your stay.
Best wishes for the holiday season
Kerry
Graham A - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Hein P - Mrt 2021
Algehele gradering
Freeslik mooi
Berg en Zee Guesthouse se terugvoer
Thank you Hein
It’s always a pleasure to host you and thank you for a lovely review. We hope to see you back soon.
Regards
Kerry, Leticia and Robson
Gerard V - Feb 2021
Algehele gradering
Nuwe eienaar en dus 'n nuwe ervaring.
Berg en Zee Guesthouse se terugvoer
Goeie more,
Baie dankie vir die terugvoer en ons waardeer die eerlike kommentaar met toepassing tot jul laaste verblyf hier by Berg en Zee. Ons hoop van harte dat ons weersins eendag jul kan verwelkom met diesefde warmte en gesinsheid waarvoor ons bekend staan.
Groete van almal hier by Berg en Zee.
Elaine S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Berg en Zee Guesthouse se terugvoer
Thank you, Elaine, we so appreciate your kind and wonderful ratings. It was a pleasure to host you and we hope that you’ll visit us again.
Glen A - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful guesthouse.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige gastehuis.
Ons het 'n pragtige kamer met 'n lieflike balkon. Baie skoon en wonderlike ontbyt. Hoogs aanbeveelbaar. Stapafstand na die restaurante/kroeë. Sal beslis weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Berg en Zee Guesthouse se terugvoer
The lovely Aukett family,
Thank you so much for the kind, and very welcome, review and recommendation left on TravelGround.
It was lovely having you and we really do hope to see you again.
Kerry and Staff
Berg en Zee
Erika B - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome and authentic, staff made my visit memorable.
Berg en Zee Guesthouse se terugvoer
Dear Erika
Thanks so much for your positive and much appreciated rating and comments.
It was such a pleasure and joy to have you.
Hope to see you again soon.
The "Ladies" at Berg en Zee Guesthouse xx
Andre J - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike tyd, perfekte uitsig!
Lees meerMarlene B - Okt 2019
Algehele gradering
Was soos 'n groot bederf vir my en my man.
Cly-dene K - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende wegbreekplek, vriendelike behulpsame personeel.
Anita B - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
Tandice G - Jan 2019
Algehele gradering
Baie Skoon.
Elmarie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ideaal.
Marizelle O - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Debbie S - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderful guesthouse, hostess and staff friendly and helpful and breakfast outstanding.
Annemarie A - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend, was heerlik gewees.
Dennis C - Jul 2016
Algehele gradering
The guest house is well situated and has a beautiful view.
Stefano V - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis. 'n Onvergeetlike wegbreek.
Jean D - Apr 2016
Algehele gradering
Die gesinskamer was fantasties groot met 'n uitstekende uitsig oor die see.
Piet D - Jun 2015
Algehele gradering
Kamers is baie ruim en gerieflik.
Amanda E - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Sanette S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie geniet!
Riekie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld
Gerrie S - Jan 2014
Algehele gradering
'n Pragtige plek en almal is baie vriendelik!
Annette V - Sep 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvrye ontvangs en verblyf gehad!
Gideon B - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom