- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Benri B&B and Self-catering is 'n vier-ster-eiendom in Kusweg in Gonubie, wat langs die kus loop. Vissermanne, drawwers en wandelaars kan hier rustig wegbreek van die stadsgewoel.
Dié drieverdieping-gastehuis beskik oor 'n selfsorg-woonstel op die boonste en grondverdieping. Benri het ook 4 B&B-kamers op die tweede verdieping wat balkonne met see-uitsigte bied. Die selfsorgdakwoonstel het 2 slaapkamers en 'n 270º-uitsig oor die see. Daar is nog 'n oopplan-selfsorgwoonstel op die grondverdieping.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan in die eetkamer op die tweede verdieping langs ontvangs ontspan en kyk hoe die dolfyne en walvisse gedurende seisoentyd in die branders baljaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 62
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kusweg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Benri Guesthouse & Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 77, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom