Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bello Al Mare

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Koos Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Bello Al Mare
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Merieke A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merieke A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, modern en naby aan die see. Vinnige webreek - heerlik gerus!

Ongelooflike mooi huis wat baie goed toegerus is. Mooiste uitsig, veral vanaf die braai area. sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bello Al Mare se terugvoer

Elandri, baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het die naweek geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Bello Al Mare
Elandri C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandri C

Rus vir die siel.

Ons het heerlik gekuier by Bello Al Mare. Alles is goed ingerig, netjies en skoon. Jy kan net jou klere en kos neem. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bello Al Mare se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons is baie bly julle het die kuier geniet.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Bello Al Mare
Beverley C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley C
Saam met vriende

Wow, wow, wow - absolutely perfect location, perfect house and views are amazing.

Wow! The place is stunning. The pictures do not do it justice. The views and sunsets are really out of this world and basically on the beach. Waking up to the view was pure heaven. Absolute luxury. Greeted by and shown the house as well as how all the appliances work - very professional and friendly. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bello Al Mare se terugvoer

Beverley, thank you for a fantastic review, we really appreciate it. We are so glad that you enjoyed your stay with us. You were fantastic guests and we hope to see you again soon.

Bello Al Mare
Quinton F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton F
Gesin met klein kinders

Wanneer gaan ons weer?

Dit was 'n fantastiese wegbreek. Die plek is perfek geleë en die uitsig is asemrowend mooi. Alles in die huis is tot jou beskikking, met niks wat kortkom nie. Voorwaar 'n baie lekker en luukse huis. Baie dankie aan die ontvangs en uitstekende diens. Ons Fourie-gesin sien julle beslis weer. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bello Al Mare se terugvoer

Quinton, baie dankie vir jou mooi resensie, dit word hoog op prys gestel. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Weskus groete.

Bello Al Mare
Christine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vredevol en heerlik.

Ons het ons verblyf by Bello Al Mare ongelooflik baie geniet. Die rustigheid van die omgewing en see was verfrissend gewees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bello Al Mare se terugvoer

Christine, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly julle het die tydjie hier geniet. Sien julle weer met jul volgende vakansie.

Bello Al Mare
Zak M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic value.

Excellent. Great host and welcome. Fantastic value. Sea view and 2 minutes' walk to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bello Al Mare se terugvoer

Thank you very much for the positive review.
We are glad that you enjoyed your stay with us.
We hope to see you again.

Bello Al Mare
Eilandi K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eilandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in die Weskus!

Fantastiese ervaring! Lieflike woning met mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bello Al Mare se terugvoer

Eilandi, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het die kuier geniet. Hoop om julle weer te sien.

Bello Al Mare
Jeanette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Enkelreisiger

Heerlike paar dae in rustige omgewing.

Uitstekende ligging ongeveer 100m vanaf die strand. Goed toegeruste huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bello Al Mare se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe resensie. Dit was 'n plesier om u as gas te ontvang. Hoop ons sien u gou weer.
Vriendelike groete

Bello Al Mare
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwyn 4, Dwarskersbos, Velddrif, 7265, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518e4ab256ef392774eab5c26981d1411956ec2f0d05090678a20a3efb8a3f30d92a4b8d3f166f5fc087d30dac3a7090b01b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Alwyn Dwarskersbos 7265 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.700969294373 18.221785128054
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem