Bella's Place
Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Radcliffe-straat 15, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bella's Place is in die rustige buurt, Sterrewag, in Pretoria geleë. Die woonbuurt is tussen Waterkloofrif en Monumentpark geleë. Dit is 'n gerieflike woonstel met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, 'n lugbraaier en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
'n Lessenaar en WiFi is beskikbaar vir gaste wat werk moet doen. Andersins kan gaste op die privaat balkon ontspan met 'n prentjiemooi uitsig oor die omliggende area.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal Kamers: 1
•
Aantal badkamers: 2
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Radcliffe-straat 15, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien meer verblyf in Sterrewag Waterkloof Ridge Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Radcliffe-straat 15, Sterrewag, Pretoria, 0181, Gauteng
- Geen kinders onder 18