Bella Vista @ Village-Living
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Ennerien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 43
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Vanessa S - Apr 2024
Algehele gradering
Sal elke naweek daar kan gaan rus .
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Baie dankie Vanessa, moet sê, daardie stoep doen nogals iets aan 'n mens se gemoed. Baie bly julle het heerlik gekuier. Kom gerus weer!
Olga P - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome, lekker, lieflik.
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Dankie Olga. Ons sien uit na julle volgende kuier
Bernelee C - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Dankie Bernelee.
Kom kuier asb gerus weer by ons
Jesse A - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Thank you so much Jesse. So glad you enjoyed your stay with us. Please come and visit us again soon :)
Elsa H - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker leefhuis, rustige omgewing.
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Dankie Elsa. Kom kuier asb binnekort weer :)
Simona M - Sep 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Thank you for choosing Village-Living for your getaway and for the kind words. You and your family are welcome back any time.
Lynette D - Sep 2023
Algehele gradering
Uitsonderlike uitsig. Stil en rustig. Pragtige huis met top smaak gemeubileer.
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Baie dankie Lynette. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.
Christille B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker kuierhuis met rustige plaasomgewing.
Nicole S - Jul 2023
Algehele gradering
An amazing experience overall! Beautiful scenery, stunning rooms and bathrooms, perfect for any weather conditions as you can entertain outside by the pool and Jacuzzi, braai area or cosy up in the inside braai area.
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Thank you so much for the kind words, Nicole :) Hopefully, we will see you again soon.
Juanita D - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut hemels!
Bella Vista @ Village-Living se terugvoer
Dankie Juanita, hoop ons sien julle sommer gougou weer :)
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sonop en Gamtoosstraat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom