Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Casetta @ Village-Living

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 11 Mrt 2024 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamtoosstraat 144, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 R1 485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Casetta @ Village-Living is 'n bekoorlike kothuis in Koringberg in die hartjie van die Swartland en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek buite die stad.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eetarea. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke, 'n groot binnebraai en 'n kaggel. Daar is ook lugversorging en gratis WiFi.

Die kothuis is met sekuriteitshortjies toegerus en het stapeldeure wat oopvou en na 'n lieflike stoep met 'n Kolkol-warmbad, 'n groot grasperk en die mooiste uitsig oor die koringlande lei.

Die omheinde erf bied veilige parkeerplek op die perseel en is ideaal vir gaste se troeteldiere om saam te kom ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Bella Casetta @ Village-Living sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Bella Casetta @ Village-Living
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Ennerien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Jaar gelys 1

Ligging

  • Gamtoosstraat 144, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Casetta @ Village-Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 980
R1 980 R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 980
R1 980 R1 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamtoosstraat 144, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc125b41dc06092e2b89e4b82fcb9d81fe07a89aa85832f75d24437aaa490608bab4b3cc7be7f8cd3ccb180f40349a231b347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 980 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 144 Gamtoos Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018564003745 18.68210778026
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem