Beachy Head Hideaway 9
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachy Head-rylaan 85, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beachy Head Hideaway 9 is 'n pragtige strandstylwoonstel met 'n ontspannende gevoel in Plettenbergbaai. Die moderne selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, induksiestoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. WiFi word ook voorsien.
Die woonstel het 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan waar gaste maaltye op die Weber-braai kan voorberei. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Beachy Head-rylaan 85, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachy Head Hideaway 9 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachy Head-rylaan 85, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom