Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 6
-
Vanaf
R2 020R1 414 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth), net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Mall en Casino. Hierdie erfenisgebou, een van die oorspronklike gastehuise in Gqeberha (Port Elizabeth), is stylvol opgeknap. Al die kamers is smaakvol versier en gemaklik. Dit is waarlik 'n rustige hawe waar jy 'n dag op die strand kan geniet, die wildparke daarnaby kan besigtig, of na 'n besige dag by die werk jou skoene kan uitskop.
Al die kamers het en-suite badkamers, private ingange en stoepe in 'n rustige tuin. Daar's 'n swembad en veilige parkering. Elke kamer het 'n spieëltafel, dakwaaier, DStv, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaak-geriewe en graits WiFi. Dubbelkamers het enkel-, koningingrootte- en koninggrootte-beddens.
Vir die kieskeurige toeris of besigheidsman wat verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) kort, is hierdie opsie ideaal. Nie net is Beachwalk Bed and Breakfast net 60 m van die strand af nie, dit is ook naby die lughawe. Jy kan jou kar parkeer of reël om afgelaai te word, jou voete vind en dan na die grootste onthaal-fasiliteite in Gqeberha (Port Elizabeth) loop. Gaste wat van avonture hou kan aan watersport-aktiwiteite by Hobie Beach deelneem. Ander kan sonbaai, rustige stapsessies of verfrissende draffie op die sand onderneem om die dag op 'n lekker noot af te skop.
Die Boardwalk Casino and Entertainment Complex is 400 m van Beachwalk Bed and Breakfast, en bied 'n aantal restaurants, rolprentteaters, 'n 10-punt kegelbaan, kuns en kunsvlyt, 'n sportskroeg en baie ander fasiliteite aan. Dit is naby die lughawe en stapafstand van die Bayworld Oceanarium and Snake Park, opelug kunsmarkte en Brooke's Entertainment Pavilion.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- 2de Laan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Beachwalk B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 6