Beachfront Villa
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 114, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R25 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Beachfront Villa is 'n kontemporêre selfsorg-vakansiehuis in Westbrook, net suid van die uThongathi-rivier. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié verblyf het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Vier van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het. Drie van die badkamers het elk 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers net 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n ruim kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die leef- en eetarea het oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en 'n asemrowende see-uitsig. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en 'n pooltafel.
Die leefarea het stapeldeure wat na 'n uitgestrekte dek met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai lei. Die villa het ook 'n randvloeiswembad, privaat tuin en 'n hek wat direkte toegang tot die ongerepte strand bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 658
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- North Beach-weg 114, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 114, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom