Beach Walker
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williamlaan 734, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 195R1 463 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Beach Walker is 'n lieflike vakansiehuis met 'n strand-tema in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien dit net 'n paar minute vanaf die hoofswemstrand geleë is.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 enkelslaapbanke vir kinders. Die tweede, aparte badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n groot tuin vir kinders. Die huis is net oorkant die duine geleë en daar is bordspeletjies en lyfplanke wat gaste kan gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Walker sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 88
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Williamlaan 734, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Walker het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williamlaan 734, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom