Beach Walk by Salted Fynbos Staying
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Jun 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crest-weg, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Walk by Salted Fynbos Staying is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pearly Beach, net 21 km vanaf Gansbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want dit is net 'n entjie se stap vanaf 'n witsandstrand.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke.
Daar is ook 'n binnebraai en stapeldeure wat na 'n onderdakhoutdek met sitplek en 'n see-uitsig lei.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Walk by Salted Fynbos Staying sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Crest-weg, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Walk by Salted Fynbos Staying het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crest-weg, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom