Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Walk

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Beach Walk
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Melissa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Gesin met klein kinders

Peaceful & cosy makes a perfect getaway.

We absolutely loved our stay. The house was so cosy, and the beds were super comfortable. It was our 6-month-old's first weekend away, and this was the perfect getaway home. The area is so peaceful, and you are away from all the hustle and bustle. The fireplace inside is a winner, and we even spotted the rabbit. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Walk se terugvoer

Hi Melissa,

So glad to hear that you've enjoyed your stay with us! We'd be happy to welcome you back anytime!

Salted Fynbos Staying team.

Beach Walk
Rene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Saam met vriende

Ons het lekker gebly en sal weer teruggaan.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig, baie skoon en baie goed toegerus. Ons is net jammer dat ons Sondag oggend nie kon stort of ontbyt maak nie aangesien die gas op was. Tussen 3 van ons het ons tot Sondag oggend slegs 4 storte gehad en een pot koffie gemaak, wat gas gebruik het. Dus was die gas net eenvoudig vir geruime tyd nie nagegaan nie en die agentskap het die vorige gaste blameer dat hulle nie laat weet het dat daar 'n switchover gedoen was nie. Ongelukkig het dit 'n demper op ons naweek geplaas wat moeilik is om verby te kyk. Dis mislik om met 'n vuil lyf die dag te begin! Die gas situasie in so 'n huis behoort ook ordentlik aan gaste verduidelik te word indien daar van hulle verwag word om switchovers te doen. Hier was geen instruksies by die huis nie en albei kanne was in elk geval leeg. Die ander probleem wat aangespreek kan word is die toilette. Die en-suite toilet spoel glad nie goed nie en die familie badkamer se toilet het die heeltyd aanhou deurloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Walk se terugvoer

Hi Rene, dankie vir die terugvoer. Ons span sal in die vervolg dubbel seker maak dat daar genoeg gas is. Die toilet se spoel is ook intussen reg gemaak.

Beach Walk
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fb7ca49cba3718d6ad1b5a7fc5d8b5097f5c2e7afc587b35ac9710f3548a21ccb468b41aabefb90b906e67ae77167b21f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Crest Road Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.658698554162 19.486747689288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem