Beach Vibes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmar-straat, Delmar Villas 20, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Vibes is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Jeffreysbaai. Dit is net 'n hanetreetjie vanaf die strand en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n lugbraaier, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel geskik vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slaapbank. Daar is 'n TV met Netflix, Disney, Showmax, 'n PS4 en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die woonstel is ook naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Delmar-straat, Delmar Villas 20, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delmar-straat, Delmar Villas 20, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap