Beach Haven Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jorinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marthinus G - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie akkommodasie. Lekker gebly.
Beach Haven Selfsorg se terugvoer
Hi Marthinus,
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Corrien J - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige huis, mooi uitsig. Baie veilig.
Beach Haven Selfsorg se terugvoer
Hi Corrien, baie dankie vir die resensie. Groete.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringstraat 15, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom