Beach Haven
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Asterstraat 8, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Haven is 'n selfsorgvakansiehuis met see-uitsigte in die kusdorpie Blue Horizon Bay. Die dorpie is in 'n natuurbewarea tussen die Van Stadens-riviermond en Maitland-strand geleë en is die tuiste van 'n klein verskeidenheid wild.
Dié ruim huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Albei kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n dagbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word is in die leefarea beskikbaar. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 'n aparte privaat badkamer. Albei het 'n bad en stort. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. 'n Yskas-vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser is in die opwaskamer net langs die kombuis beskikbaar. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met toegang tot Netflix. Die huis het 'n onderdak-binnehof met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel wat na die swembad lei.
Gaste kan naby besienswaardighede, soos Van Stadensriviermond, Maitland se staproetes en Slipperfields MTB-roetes verken. Gaste kan ook 'n verskeidenheid watergebaseerde sportsoorte in die area geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Beach Haven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Asterstraat 8, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Blue Horizon Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Asterstraat 8, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom