Beach Club 404
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, 404 Beach Club, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Club 404 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, met direkte toegang tot die strand en spog met 'n 180 grade-see-uitsig.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, en 'n TV met Netflix, terwyl gaste ook die see-uitsig kan bewonder.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met meubels en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 149
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Beach E Boulevard, 404 Beach Club, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Club 404 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, 404 Beach Club, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom