Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 404

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 150

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Beach Club 404
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Delene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek en in werkende kondisie.

Ons was baie impressed met Beach Club 404 en het baie lekker daar gebly. Alles was netjies en alles het gewerk. Ons sal definitief weer daar wil bly. Dit was so lekker dat die kamers weg was van die leef area. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J
Gesin met klein kinders

Gerieflik, modern en steeds gepas vir gesin met 2 jarige.

Moderne, spasieuse, gemaklike en ideaal geleë verblyf! Ons was baie beïndruk met alles (beddens, beddegoed, badkamers, dekor, uitsig) in die wooneenheid en het baie lekker gebly. Daar was selfs gelaaide liggies vir loadshedding, gratis WiFi en 'n TV wat kan stream. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek met ons nou 2 jarige nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice to stay.

No DSTV. You had to use streaming to get DSTV. This was the only issue, otherwise it was pleasant to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen H
Gesin met tieners

Home away from home. Stunning.

Stylvol en skoon. Baie goed toegerus. Alles wat jy nodig het. Uitsig absoluut asemrowend. Beddens slaap so lekker. Lekker gerus. Baie dankie Magda vir jou vriendelikheid. Julle sien ons definitief weer. 5-ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het afgekom vir 'n 50ste verjaarsdag.

Die woonstel, het aan al ons behoeftes voldoen, dit was baie naby aan die funksie geleë en ons het heerlik geslaap. Wens ons het meer tyd gehad om hier te kon spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Woonstel en inhoud was 11 uit 10, meer as waarde vir geld. Beste selfsorgeenheid wat ek nog gebruik het. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, 404 Beach Club, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9de187a3d0e14f6d216b5373dc4cc6238b1b42a012cf023f5202139ab82be0b265e400dabc7bc9c249f177c10b8f150ce5e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Beach E Boulevard 404 Beach Club 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158263028155 22.109186816891
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem