Be My Guest
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Be My Guest is 'n moderne oopplan-eenheid op die eienaar se perseel in Alberton en bied gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Daar is veilige parkeerplek.
Alberton het talle besienswaardighede met Rietvlei-dieretuinplaas wat 6 km ver is, wat dit die moeite werd maak om te besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Be My Guest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom