- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonlaan 22, Richardsbaai, 1390, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 221 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bayview Lodge Hotel is in Richardsbaai, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dié dorp is halfpad tussen Durban en Kosi Bay en spog met een van die land se grootste hawes. Richardsbaai vorm die toeriste-poort na Mosambiek en Swaziland.
Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en bestaan uit 11 Standaardkamers, 1 Premier Suite en 1 Signature Suite. Elke eenheid het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer.
Daar is 'n kroeg langs die swembad en braaigeriewe in die tuin. Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar heerlike maaltye geniet kan word. Die parkeerarea het veilige en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie met sleepwaens, asook bote.
Die hotel is naby die swemstrand, lanseergeriewe vir skibote, datletiekklub, Pelican Island, Tuzi Gazi Waterfront en ander besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Konica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Davidsonlaan 22, Richardsbaai, 1390, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bayview Lodge Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidsonlaan 22, Richardsbaai, 1390, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom