Bayside Bliss Studio Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erasmus-rylaan 25, Somerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bayside Bliss Studio Apartment is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang in die hartjie van Somerstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat oor 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie beskik. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en enkelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. WiFi is ook beskikbaar.
Die kombuisie het 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Tydens kragonderbrekings skop die rugsteunbatterystelsel in, wat verseker dat die ligte en WiFi aan bly.
Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante, en dit bied maklike toegang tot die strand wat slegs 900 m ver is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Erasmus-rylaan 25, Somerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Bayside Bliss Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erasmus-rylaan 25, Somerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom