Baylight Accommodation
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baylight Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt in Mosselbaai. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit is ook naby die St Blaize Trail, wat 'n gewilde voetslaanroete is.
Die verblyf beskik oor 3 netjies en knus gastekamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Die eerste kamer het slaapplek vir 3 gaste en die tweede kamer het slaapplek vir 2 gaste. Die selfsorgeenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelslaapbank en 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, etenstafel en 'n TV.
Eenheid 1 het DStv Premium en eenhede 2 en 3 het OpenView. Linne en handdoeke word voorsien, maar dit mag nie die kamers verlaat nie. Gaste moet hul strandhanddoeke saambring. Boonop het eenheid 1 en 2 verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, en basiese eetgerei en breekware insluit. Gaste mag nie in eenhede 1 en 2 kook nie. Eenheid 3 het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en stoof. Elke eenheid het sy eie privaat stoeparea met gratis WiFi. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier en 'n verwarmer in.
Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francisca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Baylight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom