Bay Views Apartment
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Hill-weg, Bay View Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 840R1 988 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bay Views Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Simonstad, 'n historiese dorp in die Kaapse Skiereieland. Die woonstel kyk uit oor Simonstad en die see en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en die sonsopkoms is asemrowend.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor Simonstad en die see. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamerarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar, maar moet deur gaste gekoop word wanneer dit op raak. Die sitkamerarea lei na 'n beskutte balkon met 'n etenstafel en 4 stoele.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n sekurteitshek in 'n veilige kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Bay Views Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 32
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Red Hill-weg, Bay View Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay Views Apartment het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Hill-weg, Bay View Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom