Barry's Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Rista B - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens! Fantastiese verblyf!
Nicholas H - Feb 2023
Algehele gradering
Great location, everything you need for a coastal holiday.
Barry's Cottage se terugvoer
Beste Nicholas,
Dankie vir jou moeite met die resensie.
Julle was super gaste en dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het.
Altyd welkom terug.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemansweg 44, Suiderstrand, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom