Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Morongwa N - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Christel V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë, skoon en mooi natuurskoon.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Thank you for the feedback. Wonderful meeting you. Come again soon.
Anton V - Okt 2022
Algehele gradering
Warm atmosfeer met gasvryheid.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Was heerlik om jul weer hier te hê. Hopelik sien ons gou weer.
Divan V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld. Baie naby aan Bordeaux venue.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Andre O - Aug 2022
Algehele gradering
Kort aandag.
Lees meerTjaart M - Mei 2021
Algehele gradering
Rustiek, maar gemaklik.
Chimone B - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die mense is dierbaar.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Was heerlik om jul hier te hê. Kom asb. weer.
Matt W - Mrt 2020
Algehele gradering
Hosts went way out of their way!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gashere het uit hul pad gegaan!
Die eienaars van Baobab Bushveld Rest het regtig uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons verblyf gemaklik was! Van die ontbyt by die padstal tot die uiterste moeite om vir ons ys te kry! 'n Heerlike, huislike ervaring! 'n Fantastiese stilhouplek op pad na Botswana of vir baie van die trouplekke in die omgewing!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicole G - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was aaklig!
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Nicole, ons is bitter jammer oor die slegte ervaring wat jul gehad het en die meeste probleme is reeds vandag aangespreek.
Die enigste klagte wat ek nie verstaan nie is die vuil beddegoed want die linne word elke keer afgehaal en met skoon gewastes vervang. Die merke op die teels is ongelukkig agv die baie kalk in die water wat die teels so vlek maar ons ondersoek nog beter maniere om van die kalk en merke ontslae te raak.
Weereens jammer hieroor.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Alida Susanna V - Okt 2019
Algehele gradering
Puik!
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer, kom gerus weer.
Groetem
Anel
Philipa A - Okt 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay and wonderful hosts.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Anel
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Pieter B - Jul 2019
Algehele gradering
Tevrede.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Daar is veronderstel om verlengkoorde in elke kamer te wees, ek sal weer elke kamer deurgaan.
Groete,
Anel
Ronelle J - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam, alhoewel ons nie baie die eienaars gesien of mee kontak gehad het nie.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Beste Petronella,
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit spyt my dat ons julle nie kon ontmoet nie weens 'n baie druk naweek.
Ons sal definitief daarvan werk maak van die punte genoem.
Hoop om jul weer eendag hier te verwelkom en persoonlik te ontmoet.
Bosveld-groete,
Anel
Dewald S - Feb 2019
Algehele gradering
Dit is regtig 'n nice plek om te oornag.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.
Jan P - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike gashere, gerieflike kamers.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Jan, baie dankie vir die terugvoer. Jul is altyd welkom.
Groete,
Anel
Lize-marie V - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige en welkome atmosfeer.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Beste Lize-marie,
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om jou eendag weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Anel Malan
Siellie E - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekkend!
Lees meerAnica S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Peet G - Jun 2018
Algehele gradering
Ideaal vir oornag voor grens.
Francois V - Feb 2018
Algehele gradering
Voldoende vir oorslaap.
Stewart B - Jan 2018
Algehele gradering
Good, but service needs to be improved.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Thank you for your feedback. We will definitely look into our service problem.
Hope to see you again in future so that you can evaluate our service again and see the improvement or yourself.
Kind regards
Anel
Alvin M - Jan 2018
Algehele gradering
Good stay. All clean and neat. Problem with hot water.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
We regret the problems you experienced. We hope to offer you the perfect stay, next time.
Susan B - Des 2017
Algehele gradering
Mooi natuurskoon.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
So bly u het u verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Henk & Anel
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Craig F - Sep 2017
Algehele gradering
Convenient, simple and unpretentious and good value for money.
Lees meerThys R - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Goeie dag Thys, baie dankie vir die terugvoer. Dit help ons baie. Ongelukkig het ons daardie tyd 'n probleem gehad met ons personeel en die hoof dame wat gewoonik ons gaste ontvang, was nie daar nie. Dit bly vir ons 'n probleem dat ons nie elke gas self kan ontvang nie maar ons is hard besig om dit te probeer regstel.
Ons hoop om jul weer by ons te kan verwelkom en dat jul 'n noemenswaardige verskil sal sien.
Vriendelike bosveld groete,
Anel Malan.
Joy M - Apr 2017
Algehele gradering
Great getaway stay.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay. Come again.
Thomas P - Apr 2017
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Lees meerBaobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Thomas baie dankie vir die terugvoer. Ek is vreeslik jammer oor die dinge wat nie na wense was nie. Ons personeel weet hul moet gaste moet inlig oor die sterk drukking van die water agv die gas geysers. Ek sal van nou af 'n nota in badkamers aanbring. Dankie ook vir die ander dinge wat jy onder ons aandag gebring het. Dit sal dadelik reggestel word.
Carla D - Nov 2016
Algehele gradering
Stunning!
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Baie baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit by ons geniet.
Groete
ANEL MALAN
Annasofe V - Jul 2016
Algehele gradering
Rustige blyplekkie.
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Bly jul het dit by ons geniet.
Groete
ANEL
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marnitz Kraal Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom