Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ho Thabela

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is trappe in die chalet en dit is nie veilig vir kleuters nie.
Neem asb. kennis dat daar gerehabiliteerde, vrylewende ape, bobbejane en ander wild rondom Bambelela rondloop. Om Ape en Bobbejane in die area te hê, vereis 'n paar moets en moenies om 'n vreedsame naasbestaan te verseker.
Die tarief sluit die volgende in:
- 'n skoonmaakdiens een keer per dag
- Tee, koffie, toiletware
- 'n 1,5-uur begeleide rehabilitasietoer
- Van Oktober tot Februarie kan gaste by "Nappy Hour" aansluit (baba Vervet Monkeys wat hul doeke aantrek om by hul surrogaatma te slaap).
Bevestig asb. enige laat uitklok op Sondae. Normale inklok is vanaf 14:00 en uitklok is om 11:00.
Neem asb. kennis dat die selfoonsein nie baie goed is rondom die chalets nie. Daar is net sein in sekere areas op die plaas.
'n Kredietkaartfasiliteit is beskikbaar, maar kontant is ook welkom.
24/7 WiFi is teen R50 per toestel vir 3 dae/2 nagte beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 800
R2 800 R2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R2 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Groot Nysloog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAng2vRzsLbWeL7BDCS6NA0vLmIYNJ82N8lTd8KPAzQhNTmXGcKc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 69 5 1 5 R101 Groot Nysloog 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.773392723426 28.282408037765
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem