Bahari Beach Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arumlaan 28, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bahari Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis wat aan 'n bewarea in Kommetjie grens. Hierdie verblyf is naby die strand en bied gerieflike verblyf vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met kroegstoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitplek, TV en 'n klein etenstafel. Die stoep spog met 'n gemaklike sitarea en 'n buite-etenstafel wat na 'n braai-area lei.
Hierdie kothuis het 'n sentrale ligging en is naby restaurante, koffiewinkels en 'n plaaslike deli. Gaste kan dus die dorpie te voet verken. Gaste kan ook die promenade-roete na die nabygeleë vuurtoring geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Bahari Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Arumlaan 28, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arumlaan 28, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom