Badsfontein Old Farm House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmondweg 4, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Badsfontein Old Farm House is 'n ou plaashuis uit 1841 op 'n heuwel in Murraysburg en spog met 'n 360°-uitsig.
Hierdie plaashuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en badkamers van hul eie wat elk 'n stort het.
Die kombuis is oopplan met die eetarea en het 'n ingeboude braai. Verder is dit met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook oorgenoeg sitplek by die etenstafel en die toonbank waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Daar is 'n groot leidam 400 m van die huis af wat ideaal is vir roei, swem, ski en seilplankry. Badsfontein het ook verskeie voetslaan- en fietsryroetes en gaste kan bergklim en voëlkyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Badsfontein Old Farm House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Susanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Richmondweg 4, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Badsfontein Old Farm House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Murraysburg Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmondweg 4, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom