Badger's Lodge
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welbedacht-laan 1509, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R837 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Badger's Lodge is 'n gastehuis in Knysna in die hartjie van die Tuinroete. Die lodge is 3,2 km vanaf Knysna Waterfront en 3,7 km vanaf die middedorp.
Verblyf word in B&B-kamers en 2 selfsorgeenhede gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die selfsorgeenhede het 'n kombuis wat met 'n soof, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n houtdek met braaigeriewe.
Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad, parkeerplek op die perseel, gratis WiFi en 'n tuin met 'n sondek. Gaste in die B&B-kamers kan 'n heerlike ontbyt in die grasdakhoofhuis met 'n stoep wat na die tuin lei geniet.
Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, soos bootritte op die Knysna-strandmeer, die inheemse woud verken, die plaaslike kos en boetiekbier proe, gholfspeel, op die strande sonbaai en die opwindende jaarlikse feeste bywoon.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Katrin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 5
Ligging
- Welbedacht-laan 1509, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Badger's Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welbedacht-laan 1509, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom