Badenhorst Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Badenhorst Cottage is geleë in Wakkerstroom, stapafstand van al die geriewe af. Tot 6 gaste kan gerieflik hier tuisgaan.
Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n ruim kombuis / leefkamer en 'n aparte badkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 stapelbedstelle. Die kombuis is goed toegerus en daar is braaigeriewe. Al die beddens is oorgetrek met elektriese komberse.
Let asseblief op dat die kothuis net vir selfsorg beskikbaar is.
Slaapplek
’n Bespreking by Badenhorst Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Badenhorst Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Wakkerstroom Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 182, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom