Back o' the Moon cottage
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trewennan-laan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 714 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Back o' the Moon cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in 1925 gebou is. Dit is een van die eerste kothuise in Hogsback en het 'n ryk geskiedenis. Die kothuis is naby die middedorp en Spar en dit is stapafstand vanaf watervalle en woude.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bed vir 'n kind. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het rusbanke, 'n kaggel en baie boeke. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis lei na 'n privaat en welige tuin met bome en privaat hoekies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Trewennan-laan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trewennan-laan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom