Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B209 Sea Spray Beach Front Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jare op LekkeSlaap 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Graham D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Graham D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just ok - see above.

Service was very good. However, the interior is in serious need of an upgrade. Very basic equipment and things like towel rails are all coming loose. Colour scheme is not good and needs a painting upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmut W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helmut W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet altyd Bloubergstrand.

Plek se ligging baie nice. Hoof slaapkamer kort 'n waaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Dit was alreeds my derde keer wat ek daar gebly het. Wonderlike plek. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging was baie goed maar woonstel gemiddeld.

Die plek kort aandag veral die kombuis. Potte en panne was missing en geroes. Die eienaar het wel dit kom vervang na my klagte. Die bekers is getjip. Glase is almal verskillend. Kombuislaai nommer een is met draad vasgemaak en die tweede laai is missing. Badkamer ceiling kort 'n verf, mold orals. Daar is baie ander plekke in die prysklas wat beter en netjieser is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Erica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sea Spray B209 het die potensiaal om 'n baie oulike eenheid te wees, maar kort so bietjie opknapping. 1. Die blindings by die balkondeur was stukkend, wou nie bo bly nie. 2. Een kombuislaai se voorkant is heeltemal weg. 3. Ander kombuislaaie se voorkante is met draad vasgemaak. 4. Kombuislappie en sponsie was al oor en oor gebruik. 5. Houers waarin koffie, suiker en tee uitgesit is was vuil. Met die oog op die vakansieganger moet eienaars beslis meer aandag gee aan hul eenhede want dis hierdie jakkalsies wat die vakansieganger heeltemal afsit. Ek sal nie weer in Sea Spray B209 tuisgaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

The location is perfect. Stunning views of the beach as well as Table Mountain. We had a great stay and will surely return when in the Table View area. Love the place and all that you need is there. Thanks for all the support from the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor Tafelberg en die mooi see.

Ek en my eggenoot het naweek baie geniet. B209 is op perfekte plek geleë. Dis netjies en het alles wat jy nodig het. Naby winkels en eetplekke gelee. Sekuriteit tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n vinnige reis beplan en wou 'n Tafelberg view hê en ons het gekry waarvoor ons gevra het.

Great akkommodasie en is soos advertensie op die webtuiste geadverteer het met foto's en beskrywing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig.

Als was rustig en stil.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë.

Ek dink die komberse (vuil) kan na gekyk word. Kussingslope nie gewas nie, dit het 'n reuk afgegee. Die blinders is stukkend. Kan nie beweeg nie. Selfversorgend verstaan dit, maar beddegoed moet skoon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

I’m sorry you felt this way
But the whole flat had been cleaned, full change of bedding that morning
Don’t understand, can’t move around

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Helmien B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Het net een nag oorgeslaap, wens ons kon langer bly! Alles was skoon, woonstel baie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Sal beslis weer gaan en B209 Sea Spray aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Hi Helmien,
Thank you for a lovely review.

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Petro V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teen die see.

As 'n besige stad vir jou is, gaan groot. Die pad voor die woonstel is baie besig, maar gelukkig sien jy die see en Tafelberg, dit is stapafstand van heerlike eetplekke, meestal vir jong mense 'n lekker kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Hi Petro,
Sorry that the traffic was so busy. It is a single road that runs along the beachfront for 5 km the speed limit of 60km /h. This is very common for beachfront properties around the world to have a road out side.

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Linette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette M
Saam met vriende

Amazing view.

This gem was amazing and just what we needed. The view from the balcony and the lounge was spectacular. You are able to really enjoy the sunset. The unit is perfectly situated close to great restaurants and the security is top-notch. Martin was fantastic from the get-go and provided all the required information and more. He even provided much-needed information pertaining to lights for loadshedding. I can highly recommend this unit. It was clean, well maintained and you have all you need to have great stay. Wish we could stay longer and will most definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig na Tafelberg en strand.

Gerieflike woonstel met lieflike uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the view and the place.

Loved the place. Cosy and modern, only downside was loadshedding, but unfortunately that is all over. Security very friendly and helpful. Parking comfortable. View excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Thank you for the lovely review.

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Linda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Enkelreisiger

Dis 'n heerlike wegbreekplekkie met 'n fantastiese uitsig.

Dit was my tweede besoek en sal weer kom. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Thank you for the kind words, Linda. Hope to see you soon.
Regards,
Martin

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Nico C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. By die strand en winkelsentrums.

Die akkommodasie is geleë naby winkelsentums wat dit lekker maak en dis by die strand. Beste verblyf wat ek mog gehad het in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Baie dankie Nico.

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Susan E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met vriende

Netjies, pragtige view.

Agent het alles mooi verduidelik. Die sekuriteit van die kompleks is super gaaf en hulpvaardig. Die woonstel voldoen aan al mens se vereiste en soveel meer. Die uitsig is pragtig, die parkeerplek is veilig, die eenheid is maklik bekombaar. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Thank you so much for your review.
Stay safe and hope to see you again.
Regards
Martin

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Paul M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam. Mooi see-uitsig.

Wooneenheid voldoen aan 'n mens se verwagtinge. Sekuriteit is in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike see-uitsig. Sekuriteit uitstekend.

Sea Spray Beach word aanbeveel. Ons sal in die toekoms weer van hierdie fasiliteit gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Hi Paul
Thank you for your very nice review
Hope to see you again
Regards
Martin

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Christiaan C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Uitsig is ongelooflik. Skoon en netjiese woonstel. Eienaar was ook baie vriendelik en het ons sommer tuis laat voel. Sal beslis weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miles N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miles N
Enkelreisiger

Great place.

Needed a place to stay while visiting friends. The apartment was more than perfect. Brilliant location with great restaurants across the road and an incredible view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Hi Miles
Thanks for the great review and glad you enjoyed your stay.

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Reinhardt H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig.

Baie lekker plekkie. Kan die see hoor in die huisie en beste uitsig oor die Kaap. Baie maklik on in te klok met die selfhelpdiens. Baie vriendelike eienaar. Ons was daar vir wittebrood. Sal weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Uitstekende diens, sal defnitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, nice and quiet, everyone is super friendly. Can't wait to go again!

Apartment was great with a stunning view. Place was nice and clean, great pool and really peaceful and quiet. Just what I need for a break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Thank you for the very nice report.

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Linda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Enkelreisiger

Asemrowende uitsig met ongelooflike sonsondergange.

Ek het vir 'n week ingeklok en was spyt dat ek nie langer kon bly nie! Die swembad is baie na aan die woonstel en silwerskoon. Die strand is meeste van die tyd winderig, maar neem altyd iets warm saam. Seilplankry is baie populer en 'n prentjie om te aanskou. Strand is slegs oorkant pad en duin. Binne stapafstand na die kafee en plaaslike supermarkte, asook talle restaurante. Moenie luuksheid verwag nie: die woonstel is skoon, maar 'n regte vakansie-woonstel. Die gasheer, Martin, is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik.

Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B209 Sea Spray Beach Front Apartment se terugvoer

Thank you Jan, for a very nice review.

B209 Sea Spray Beach Front Apartment
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensweg, Sea Spray-kompleks, Blouberg, 2144, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ba89e9341fc29e75bb8245e74ab45d86d47b7aa75510f33b0f5a5488b9f5e7b859f98a2ebdc0184a4cfcd419e99f947ed67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Athens Road Sea Spray complex 2144 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.823233030799 18.478037446627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem