Azure Haven
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Azure Haven is 'n lieflike woonstel op die middelste verdieping van 'n woonstelgebou in Myburgh Park, Langebaan, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir familie en vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met die volle DStv-pakket en gemaklike rusbanke.
Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek en het 'n omsetter vir beurtkrag. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Azure Haven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Haardroër
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nita Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 189
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom