Azalea Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mpho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Joel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie sleg.
Bhula N - Mrt 2024
Algehele gradering
Good, enjoyable, simple.
At F - Jul 2023
Algehele gradering
Die "personal touch" ontbreek.
Ralph R - Jun 2023
Algehele gradering
Good sleep, but the bathing experience was too poor due to cold to lukewarm water.
Pam R - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice.
Jeanne D - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gasvrye verblyf!
Fd M - Apr 2022
Algehele gradering
Good.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Drikkie V - Sep 2021
Algehele gradering
Voldoen aan die minimumverwagtinge vir 'n dorp soos Kuruman.
Izabel S - Sep 2021
Algehele gradering
Die gasheer was vriendelik en het ons verwelkom.
Charl B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang en lekker aandete en ontbyt gekry.
Leon S - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, aangenaam. Sal definitief weer daar bespreek!
Azalea Guest House se terugvoer
Baie dankie. Pieter en Ronel
Henk N - Des 2020
Algehele gradering
Ons het vir die kinders en kleinkinders gaan kuier wat in Kuruman woon.
Andre T - Sep 2019
Algehele gradering
No fuss, decent accommodation with easy access and good security.
Nico V - Aug 2019
Algehele gradering
Gasvry en aangenaam.
Heather P - Mei 2019
Algehele gradering
Great for a last minute booking.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed vir 'n bespreking op die nippertjie.
Ons het letterlik 'n uur voor ons geklok het eers bespreek aangesien ons reis langer gevat het as beplan. Die diens was ongelooflik. Die verblyf was nie te goed nie, bietjie afgeleef en die dubbelbed en enkelbedlakens opgehad. Ek dink nie dit was goeie waarde vir geld nie. As daar bietjie meer aandag aan detail gegee word, sal dit 'n lekker oornagplek kan wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Franci V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Walter G - Okt 2017
Algehele gradering
Fabulous venue, helpful, wonderful breakfast, super service.
Louzane V - Okt 2017
Algehele gradering
Ons kon glad nie die plek vind nie alhoewel ons op en af in die hoofstraat (N14) verskeie kere gery het.
Lees meerLeonie D - Aug 2017
Algehele gradering
Tuis gekom.
Johan S - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Doreen A - Jul 2016
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Azalea-straat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom