Awesome Aframe
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sebastian-straat 12, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Awesome Aframe is 'n bekoorlike huis in Witsand en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die Breederivier en die Indiese Oseaan. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en 'n gemaklike rusbank.
Hierdie area lei na 'n balkon met sitplek en pragtige uitsigte. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Awesome Aframe sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Owen Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 111
Jaar gelys 6
Ligging
- Sebastian-straat 12, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Awesome Aframe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sebastian-straat 12, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom