Away in McGregor
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker-straat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Away in McGregor is 'n troeteldiervriendelike, rustieke kothuis in die hartjie van McGregor, 'n dorpie in die berge van die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir diegene wat uit die stadsgedruis wil ontsnap.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuis met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Daar is ook 'n smeulstofie en 'n kaggel. Die stoep bied 'n ononderbroke uitsig oor die tuin en voëllewe.
McGregor het 'n verskeidenheid klein kuriowinkels, deli's en koffiewinkels wat gaste kan besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Voortrekker-straat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Away in McGregor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekker-straat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom