Avondsrus Guest House
Beskrywing
Elke kamer het 3 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 1 enkelbed, asook 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Elke eenheid het 'n privaat patio en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek voor die eenhede.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 3 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 1 enkelbed, asook 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat patio en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek voor die eenhede.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25ste Laan 15, Karasburg, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom