Augrabies Falls Lodge & Camp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sonel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 346
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Claudina Madelein B - Apr 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring. Puik diens, eersteklas akkommodasie. Etes was 'divine'!
Izak.a.j. S - Apr 2024
Algehele gradering
As above.
Barbara O - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Ruan N - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi. Noord-Kaap is pragtig.
Anita F - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf was baie goed.
Maree R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Earl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable stay.
Cecilia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Linky W - Feb 2024
Algehele gradering
Will definitely choose Augrabies Falls Lodge & Camp for my next stay there!
Sunil S - Feb 2024
Algehele gradering
Great place.
Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Demper op vakansie. Voel niks vir gaste. Vat wat jy kry.
Lees meerIzak V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goed. Hulle sien my weer.
Gabriele T - Jan 2024
Algehele gradering
We moved one night earlier because of the noise.
Carla S - Jan 2024
Algehele gradering
Ok for a one night stay.
Carol H - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig atmosfeer.
Marinus D - Des 2023
Algehele gradering
Rustige aand in wynland.
Fanie J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Abraham D - Des 2023
Algehele gradering
Behalwe vir geraas en veiligheid het ons lekker gebly.
Augrabies Falls Lodge & Camp se terugvoer
Goeie dag Mnr De Villiers
Baie dankie dat julle ons gekies het om by te kom oorbly. Ons vra omverskoning vir enige ongerief. Ons het wel 7 dae 'n week sekuriteit by die hek en het hierdie klagte aan die maatskappy deurgegee. Die geraas is hierdie tyd van die jaar 'n probleem met al die additionele seisoen werkers wat in ons area is, ons vra groot omverskoning daaroor.
Liezel L - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Jerry S - Des 2023
Algehele gradering
Goed geleë sal vir seker weer teruggaan soontoe.
Jwalane K - Des 2023
Algehele gradering
Clean and safe to stay. They only need to have a swimming pool.
Henk M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker maar kan verbeter.
Leon T - Nov 2023
Algehele gradering
Lafenis na warm dag by die valle, heerlike koel kamer om in te bly.
Nimo D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi en heerlik koel met al die bome!
Elma G - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspannend.
Heidi D - Okt 2023
Algehele gradering
Daar is 'n kroeg langs die lodge wat deur die nag tot die Sondagoggendure 2 uur rond musiek maak.
Lees meerHennie B - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het daar oorgeslaap met die doel om Augrabies Waterfalle te sien.
Elroy K - Sep 2023
Algehele gradering
The service was excellent.
Umesh R - Sep 2023
Algehele gradering
Neat clean and convenient when visiting the falls.
Sakkie B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met al die geriewe.
Kobus E - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie. Ideale oorslaapplek.
Pierre U - Aug 2023
Algehele gradering
Kampplek in skadu.
Johann B - Aug 2023
Algehele gradering
Was nie goed georganiseerd nie.
Alroy S - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging met baie hulpvaardige personeel.
Marcel V - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig en baie netjies.
Izabel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en baie mooi.
Elise O - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies skoon naby Augrabies Nasionale Park.
Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n gerieflike kamer met 'n heerlike groot badkamer en balkon.
Kotie V - Aug 2023
Algehele gradering
Stille oasis.
Willem O - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie diens.
Antoinette H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies. Niks wat pla nie. Diens is ook puik en waarde vir geld.
Michael W - Aug 2023
Algehele gradering
The food was excellent and the accommodation.
Penelope V - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd 'n wenner.
Albert V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklike geriewe.
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik en kos was uitstaande.
Ilze S - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjies. Heerlike restaurant.
Gustav K - Jul 2023
Algehele gradering
Staff was vriendelik en behulpsaam.
Marietjie S - Jul 2023
Algehele gradering
'n Kalahari tuin op die terrein van die lodge.
Hannes H - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Ritma G - Jul 2023
Algehele gradering
Great stay overall.
John M - Jul 2023
Algehele gradering
Flink diens. Pragtige, gemaklike geriewe.
Ronel S - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike ruim kamers. Ons het lekker geslaap.
Helma V - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike goed toegeruste slaapplek met 'n ryk geskiedenis.
Christel R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Sharon J - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige, pragtige plek. Baie vriendelike personeel.
Lynette M - Jul 2023
Algehele gradering
We had a very pleasant stay, with an 'olden day hotel' type feel.
Karen D - Jul 2023
Algehele gradering
People are friendly and food is delicious.
Willem H - Jul 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker. Baie lekker geëet by die restuarant. Baie mooi en 'n lekker rustige atmosfeer.
Steve-neil A - Jul 2023
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam veral met die klein restaurant wat ook goeie gehalte disse voorberei het.
Chris V - Jul 2023
Algehele gradering
Top klas geriewe en baie netjies. Vriendelike en hulpvaardige mense.
Anastacia C - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was besonders baie lekker! Sal definitief weer gaan. Personeel en bestuur het ons goed verwelkom en was vriendelik. Julle is tops.
Fransie H - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en karaktervolle blyplek.
Abigail W - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Hein T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek met groot kamers.
Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker en baie mooi. Geriewe is fantasties.
Lianna K - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike omgee-verblyf.
Heleen L - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en ruim.
Theo T - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese, ruim kamer met vriendelike personeel.
Lorraine M - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely place and nice staff and very easy to locate.
Charles H - Mei 2023
Algehele gradering
Belewenis.
Belinda F - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut perfek.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Saritha M - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens skoon en netjiese akkommodasie.
Gwen R - Apr 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Eldorette S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en pragtig.
Cecilia B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het as gesin van Durban af getoer om die Augrabiese waterval en natuurreservaat te besoek. Die omgewing het nie teleurgestel nie. Dit is pragtig. Ek wens net ons het meer tyd gehad vir 'n langer besoek.
Lees meerAugrabies Falls Lodge & Camp se terugvoer
Goeie dag Mev.
Baie dankie vir u resensie.
Elke kompliment en kritiek word op hart gedra. Ons het wel 'n "generator", maar ongelukkig met die magdom loadshedding wat ons almal beleef kan ons nie buiten besigheids ure meer dit aan hou nie. Ons is baie jammer hieroor.
Al ons ander selfsorg eenhede het reeds gasstowe in, om dit geriefliker vir ons gaste te maak. Baie dankie dat jul ons gekies het, ons hoop dat ons volgende keer vir u beter diens kan lewer.
Vriendelike Lodge groete,
Tertius V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker kuier. Almal was vriendelik en gasvry. Die kos was fantasties.
Erik J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek. Rustig en vriendelik.
Lize L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap en lekker geëet!
Jürgen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Conveniently situated. Well priced.
Irene G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Pieter B - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek vir 'n naweekwegbreek.
Louis V - Feb 2023
Algehele gradering
Ons kan hierdie beslis aanbeveel!
Juan D - Feb 2023
Algehele gradering
Geen issues - uitstekende kos in die restaurant.
Carel V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome plek, awesome staff. Sal beslis aanbeveel.
Monique T - Feb 2023
Algehele gradering
Good.
Kevin V - Feb 2023
Algehele gradering
Very neat and clean. The management can improve on their communication with guests.
Steve P - Jan 2023
Algehele gradering
Great place to stay.
Frikkie M - Des 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en aangenaam.
Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
It was really well worth staying there.
Ferdi V - Des 2022
Algehele gradering
Uiters gerieflik om alles in die omgewing te kan besoek.
Ricka V - Des 2022
Algehele gradering
Excellent!
Cao D - Des 2022
Algehele gradering
Verseker die moeite werd.
Marius G - Des 2022
Algehele gradering
Mooi omgewing en aandete baie lekker.
Wouter D - Des 2022
Algehele gradering
Netjies skoon. Love dit.
Nicole H - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Joanne R - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, gemaklike kamer, lekker kos by restaurant.
Echbert N - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Martin L - Des 2022
Algehele gradering
Kos is uitstekend.
Douw V - Nov 2022
Algehele gradering
Die kroeg en restaurant is baie gesellig. Lekker om met die locals te meng. Heerlik gekuier.
Magrietha C O - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap.
Ina M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Vriendelike ontvangs.
Simon Z - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent, clean value for money.
Helena Neeltje F - Sep 2022
Algehele gradering
Lived up to our expectations.
Natasha F - Sep 2022
Algehele gradering
Was aangenaam verras.
Petrowelma B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi.
Deon F - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam en stil.
Johann H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë naby die waterval.
Annalene N - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies.
Brigitte D - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful plek, naby aan die watervalle.
Annetta J - Aug 2022
Algehele gradering
Die ontvangs het ons geskuif na 'n grondverdiepingkamer om in ons behoefte te voorsien.
Elmarie C - Aug 2022
Algehele gradering
Alles was uit die boonste rakke en ons het heerlik gebly.
Anna-marie B - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstaande verblyf.
Leeanne L - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Deon D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker. Vriedelike mense.
Hilda L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Talita P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek naby Watervalle.
Cindy D - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige lodge.
Andra B - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Carla B - Mei 2022
Algehele gradering
Die kuier was fantasties gewees. Die verblyf was mooi en skoon en die personeel was vriendelik en behulpsaam.
Harry M - Mei 2022
Algehele gradering
Ideale plek om die watervalle te besoek.
Robin B - Mei 2022
Algehele gradering
Very convenient and comfortable.
Jessica B - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike verblyf met heerlike etes.
Marius W - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Adele T - Apr 2022
Algehele gradering
Disappointing.
Bronwynne M - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Jandrie K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Doreen H - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Heidi D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig.
Linette V - Apr 2022
Algehele gradering
The bathroom door can't close, must be fixed.
Emmanuel T - Apr 2022
Algehele gradering
It was great. The service was excellent.
Reinette En Pierre V - Apr 2022
Algehele gradering
'n Oase na die baie lang en warm pad.
Ettienne V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Karin F - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Sonja S - Mrt 2022
Algehele gradering
Luukse verblyf.
Lorinda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, welkom en definitief 'n goeie plek.
Ida L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik gewees.
Marie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Jonette L - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese oase.
Johann C - Feb 2022
Algehele gradering
Eerste besoek aan die lodge dit was lekker.
Billie V - Feb 2022
Algehele gradering
Meer as tevrede.
Kobus C - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik en in 'n baie stil omgewing.
Martin B - Feb 2022
Algehele gradering
Na 'n lang dag se reis was die oord 'n welkome lafenis met baie behulpsame personeel.
Tertia S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik en fantasies.
Rialene H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rene P - Feb 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Baie sentraal geleë. Baie lekker gebly.
John K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Vincent V - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Gail B - Jan 2022
Algehele gradering
It was okay.
Calie F - Jan 2022
Algehele gradering
Geraas deur nag!
Frederick V - Jan 2022
Algehele gradering
Professioneel, netjies, ruim, skoon, veilig en gerieflik.
Piet F - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie skoon, dankie.
Michelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Will visit again.
Anja Maree G - Jan 2022
Algehele gradering
Less than expected.
Lorraine P - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Fiena Gersbach G - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was basies net oornag.
Santa M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Masego A - Des 2021
Algehele gradering
Clean, affordable and friendly customer care.
Kobus S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en baie goed geleë.
Belinda S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was amazing gewees. Beste waarde vir geld.
Wallo G - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gerieflike plek.
Michelle L - Des 2021
Algehele gradering
No WiFi.
Sanita A - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Mike B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Canridge J - Des 2021
Algehele gradering
Felt like we were on holiday. And we were.
Suzette K - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ryno O - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Oornagplek.
Lees meerChristo B - Nov 2021
Algehele gradering
Oor die algemeen tevrede met verblyf.
Andries B - Okt 2021
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad terug vanaf Kgalagadi.
Johan O - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige oornag in netjiese eenheid.
Porchia G - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en rustig.
Chris S - Sep 2021
Algehele gradering
Great experience, nice location
Bertie N - Sep 2021
Algehele gradering
Location is very convenient, close to Augrabies Fall National Park.
Rika G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Kim V - Aug 2021
Algehele gradering
Nice room, awesome shower. Good food.
Elsabé B - Aug 2021
Algehele gradering
Vir oornag-akkommodasie is dié selfsorg-eenheid baie gerieflik.
Irene M - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike verblyf. Stylvolle dekor. Vriendelike diens.
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Elmarie B - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n wow blyplek. Ons het dit baie geniet!
Theunis D - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Wollie W - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier na 5 dae Visrivier stap in Namibië, rugby was goed!
Riaan E - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik geëet en geslaap.
Anna-marie F - Aug 2021
Algehele gradering
Great location.
Elize C - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en smaaklik gemeubileer.
Andries W - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goeie geriewe.
Karlie D - Jul 2021
Algehele gradering
Was op road trip met doel om Augrabieswaterval te sien.
Elizma B - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie behulpsame diens.
Marlize L - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteite.
Ronita V - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was 'n aangename kuier, ons het later as gewoontlik ingeklok maar hulle het ons geakkommodeer en daarvoor was ons baie dankbaar.
Ina D - Jun 2021
Algehele gradering
Goeie deurgangverblyf.
Jim L - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable, thank you.
Desiree B - Jun 2021
Algehele gradering
Valle was ongelooflik, verblyf nie so goed.
Chris W - Mei 2021
Algehele gradering
Uitmuntende verblyf in die studiokamer, net reg vir twee persone
Vicky S - Mei 2021
Algehele gradering
In die tyd van COVID sal ek dink dat hulle higiëne beter sou wees. Ek moes al die kombuisgoed was voor ons dit kon gebruik. Broodplank nog ou uie op.
Felix S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker uitspanplek.
Tertia E - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Frik D - Mei 2021
Algehele gradering
Oulike plek.
Pieter V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en huislik.
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker pitstop.
Danie G - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful and quiet, close to Augrabies Water Fall.
Jc L - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Sarina V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Charlene A. L - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging en lieflike groot kamers
Werner R - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Charlotte S - Apr 2021
Algehele gradering
Overall good - except for their food which need work.
Jerry H - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable accommodation. Friendly staff.
Carel K - Mrt 2021
Algehele gradering
Net 'n oornag.
Elsabe E - Mrt 2021
Algehele gradering
Het heerlik gebly en was vriendelik ontvang.
Fanus V - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf as jy die valle wil sien.
Abraham S - Mrt 2021
Algehele gradering
Awful, real bad.
Danie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Stil, rustig en gerieflik. Kan miskien dink aan ’n radio - geen TV nie.
Johano B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie ervaring en kliënte diens.
Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Whitney S - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome stay.
Teuns K - Feb 2021
Algehele gradering
Very pleasant. Restaurant prices on the high side.
Sakkie P - Feb 2021
Algehele gradering
Dit is baie netjies en skoon, goeie waarde vir geld.
Lees meerKaren L - Feb 2021
Algehele gradering
Die fasiliteite was nuut en netjies.
Chantel P - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Desré J - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome.
Henry B - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was gerieflik en die lugversorging het die hitte geneutraliseer.
Anne-marie M - Feb 2021
Algehele gradering
Die goeie diens het ons vakansie net nog lekkerder gemaak!
Thys L - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker en mooi, 5 sterre werd.
Leon B - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras met grootte en geriewe in eenheid.
Tshegofatso M - Feb 2021
Algehele gradering
It was awesome!
Estelle V - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie keuse van ligging as die nasionale park vol is.
Lees meerRia C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik om die valle te besoek.
David M - Jan 2021
Algehele gradering
Amazing, wonderful, fascinating.
Lodewikus S - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Rita E - Jan 2021
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik. Kamer net vol motte, springkane en besies.
Xander S - Jan 2021
Algehele gradering
Excellent and convenient.
Basil P - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam
Zelna V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Nadine J - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en netjies.
Zachie L - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Dawid V - Jan 2021
Algehele gradering
Was net 'n oornag. Luukse kamers, vriendelike diens, kos in die restaurant was uitstekend.
Johan V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker
Xavia V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik, rustig, ontspannend
Matthys G - Des 2020
Algehele gradering
Was heerlik - naby die valle - as jy die valle wil sien vroegoggend of laatmiddag - baie warm.
Sandra B - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Duan N - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Dina V - Des 2020
Algehele gradering
Nice hotel.
Willem B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Bernie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon en waarde vir jou geld
Annatjie J - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
Leon M - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect 2 night stay.
Coreen V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Frikkie B - Sep 2020
Algehele gradering
Presies soos op die webwerf.
Diane F - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik. Die kamer waarin ons geslaap het, wat 6 mense kan slaap, het net 1 badkamer. Dit was bietjie ongerieflik met 4 grootmense en 2 kinders om 1 badkamer te deel.
Apie R - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, die kos is fantasties!
Hella M - Sep 2020
Algehele gradering
Die kamers was baie netjies en skoon en die tuin is baie baie mooi. Dit was baie gemaklik met die restaurant op die perseel.
Erica S - Sep 2020
Algehele gradering
Het laat daar aangekom. Kon nie veel gesien het nie.
Gerrie S - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtig en kamer was skoon en netjies.
Henrietta H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik! Alles was netjies en skoon.
Chris S - Sep 2020
Algehele gradering
Not exactly what we expected.
Colette C - Aug 2020
Algehele gradering
Ongelooflik fantasties en asemrowende belewenes.
Heleen C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer.
Loekie V - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lees meerMarli D - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het gekamp.
Jozua V - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing, baie netjies, vriendelik.
Annetjie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Met die aankoms was ons gasvry ontvang. Personeel vriendelik en behulpsaam. Heerlik geëet in die restaurant.
Julie C - Feb 2020
Algehele gradering
Clean, safe and comfortable!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, veilig en gemaklik!
Pragtige lodge met wonderlike tuine en smaakvol versier!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Abrie V - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige oasis in die dorre omgewing.
Gavin W - Jan 2020
Algehele gradering
Thanks air con. Great restaurant menu.
Roxane F - Jan 2020
Algehele gradering
Indrukwekkend.
Elsie S - Jan 2020
Algehele gradering
Klein oase.
Monique H - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek!
Caren V - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful. Missed a cold water pool. Very hot there.
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig gerus.
Francois N - Des 2019
Algehele gradering
Great food, noisy location next to truck loading area.
Leon L - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld, uitstekende kos, pragtige stylvolle verblyf!
Chris S - Des 2019
Algehele gradering
Nostalgiese gevoel met lekker kos.
Estelle D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike koel kamer in die middel van die woestyn.
Chris B - Nov 2019
Algehele gradering
Aangename plekkie en atmosfeer.
Frik D - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Deon M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Jonathan O - Okt 2019
Algehele gradering
Great place, great location.
Pieter V - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasies. Sal dit vir almal aanbeveel.
Roné V - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut puik diens en baie vriendelike personeel. Het dit baie geniet.
Liz K - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige ruim selfsorg-eenheid.
Lees meerIna L - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Jo-mari R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en was aangenaam verras.
Charles & Reinette P - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike kos by restaurant.
Sarina V - Sep 2019
Algehele gradering
Wat 'n belewenis om so 'n magdom water te sien neerval. Fantasties.
Marlyn W - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Hilde R - Aug 2019
Algehele gradering
Verrassende oase.
Lees meerAnnalene Steyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Voldoende.
Wilma B - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Lees meerMarina V - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Piet S - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie ontvangs.
Derick Thiart T - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig.
Hester D - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Carol-anne S - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful renovated historical hotel.
Lees meerCharlene J - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer, skoon en netjies met heerlike kos.
Patrys S - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en behulpsaam.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Niki S - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf met goeie fasiliteite.
Minette M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese goed ingerigte huisies.
Lj C - Jun 2019
Algehele gradering
Die ontvangs en diens gedurende die verblyf was fantasties.
Zonia S - Jun 2019
Algehele gradering
Perfectly clean! Very friendly people.
Pieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Te na aan die pad wat baie raas. Geen sekuriteit
Cornél V - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nico S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker blyplek.
Danie V - Mei 2019
Algehele gradering
Great.
Kobus C - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en gerieflik, kos baie goed.
Magriet L - Apr 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Lieflike plek, vriendelike personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dillon B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek, netjies, skoon en baie naby aan die valle. Sal beslis weer daar bly. Mooi sterre!
Elize K - Mrt 2019
Algehele gradering
Genoeg spasie en gerieflik.
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
Hans V - Mrt 2019
Algehele gradering
A true gem in the Augrabies area.
Meyer D - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike diens met uitsonderlike verblyf.
Rassie D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dit was puik.
Maria B - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel. Mooi omgewing.
Sylvia L - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel met rustige atmosfeer.
Peet V - Des 2018
Algehele gradering
Gesellige hotel op 'n rustige dorpie.
Kevin B - Des 2018
Algehele gradering
Pleasant stay. Good service. Great food.
Ray S - Des 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Jakes V - Des 2018
Algehele gradering
Skoon kamers en lekker restaurant.
Ellewee V - Nov 2018
Algehele gradering
Netjiese plek, kos was baie lekker.
Andre D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam! Skoon en netjies, veilig en vriendelike diens! Ontbyt baie lekker-net te veel.
Dawie R - Okt 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Hannes B - Okt 2018
Algehele gradering
Soos altyd voel jy tuis.
Retha S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Jean K - Sep 2018
Algehele gradering
Ideally situated for a visit to Augrabies Falls.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideaal geleë vir 'n besoek aan die Augrabies Waterval.
Die lodge het 'n uitstekende ligging vir as jy die Augrabies Waterval en omliggende area wil besoek. Die ingang na die lodge is baie mooi met fantastiese ou boomstamme en groot rotse uit die area. Die verblyf is uitstekend en skoon, en die restaurant bied ’n wye verskeidenheid etes.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre S - Sep 2018
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf.
Johan S - Sep 2018
Algehele gradering
Puik geriewe en mense baie vriendelik en gasvry.
Marlene L - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies en minder as 2 km van die Augrabieswaterval.
Liz K - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike en aangename gaste cottage.
Tjaart V - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Karla O - Aug 2018
Algehele gradering
Verskriklik geniet en baie netjies.
Joeninne J - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Manfred L - Aug 2018
Algehele gradering
Kampering 'n absolute plesier.
Jacobus H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Anna-marie M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi, sentraal geleë, vriendelike mense, goeie diens.
Cecilia V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike rustigheid na 'n lang reis.
Jc D - Aug 2018
Algehele gradering
A wonderful home away from home.
Estelle D - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap, vriendelike diens.
Jaco K - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik geleë, skoon en netjiese kamers, vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Christie S - Jun 2018
Algehele gradering
Die lekkerste kos en die vriendelikste mense.
Pieter S - Jun 2018
Algehele gradering
Uistekend. Waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R359, Orange Fall-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom