Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bev Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Juanita O - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig met lekker ontbyt.
Ronald M - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely lovely, comfortable, clean and beautiful environment.
Carol H - Jul 2023
Algehele gradering
Enjoyed two nights with family very relaxed and pleasant.
Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste kamer.
Linda P - Des 2022
Algehele gradering
It was wonderful thank you.
Lucille B - Nov 2022
Algehele gradering
Relaxing and Peaceful.
Isac M - Aug 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Tony M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marius W - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie skoon en netjies.
Chimorne V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, skoon, netjies, vriendelike ontvangs, ontbyt was ingsluit! Absoluut waarde vir geld.
Riaan D - Des 2021
Algehele gradering
Julle sien ons weer. Baie lekker gebly by julle. Vriendelike behulpsame ontvangs gekry.
Louw C - Des 2021
Algehele gradering
Die bed is ongelooflik gemaklik en die atmosfeer is die van 'n familie.
Yolanda S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf met lekker ontbyt.
Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplek!
Banie E - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Skoon, netjies en baie vriendelik.
Arthur R - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Tamara Y - Des 2016
Algehele gradering
Well appointed spacious room.
Johan A - Des 2016
Algehele gradering
Was heerlik!
Gerrit M - Aug 2016
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam!
Dirk Hermans B - Nov 2015
Algehele gradering
Good.
Lucille V - Des 2013
Algehele gradering
We had a wonderful experience in Storms River Valley.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Formosa Straat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom