At the River Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Urma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie C - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangename plek.
At the River Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Hennie. Hoop om jou sommer gou weer hier as 'n gas te kan ontvang.
Zelda E - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflik, rustig en veilig.
At the River Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die stortkappie-wenk. Ons voorsien nou ook 'n stortkappie.
Lourens V - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het net geslaap, was Nampo toe, maar ek dink 'n mens sal baie lekker 'n kuier vir 'n paar dae kan kuier.
Wynand V - Mrt 2022
Algehele gradering
Het die verblyf baie geniet.
Johan N - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid op sy beste.
Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Eugene V - Nov 2021
Algehele gradering
Nice overnight spot but soundproofing needed.
At the River Guesthouse se terugvoer
Thank you for the feedback. Soundproofing has been done. The holes you mentioned were actually part of the construction site where the new dining room was built. Die Eetkamer now offers breakfast and dinner on request.
Shaun B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang, 5 ster kamer met alles wat jy kort!
Shari V - Jul 2021
Algehele gradering
Ek was baie vriendelik ontvang, kamer was baie netjies.
At the River Guesthouse se terugvoer
Dankie Shari. Sien uit om jou gou weer hier te ontvang.
Melanie P - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing op die rivieroewer, baie moderne geriewe en rustig.
Lees meerAt the River Guesthouse se terugvoer
Dankie Melanie. Dankbaar julle het dit geniet. Sien julle gou weer.
Zelda J - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige, moderne plek. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons sommer dadelik laat tuis voel.
At the River Guesthouse se terugvoer
Dankie Zelda. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Ninette V - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful, clean.
At the River Guesthouse se terugvoer
Thank you Ninette. Looking forward to your next visit.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acacia Kraalkop-weg, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Geen kinders onder 13