Astra Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 5, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Astra Cottage is 'n knus selfsorgeenheid wat vas is aan die eienaar se eiendom in Murraysburg. Hierdie kothuis is ideaal vir soloreisigers of 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Darlingstraat 5, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Astra Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Murraysburg Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darlingstraat 5, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom