Asteroidea
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No. 23, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Asteroidea is ideaal geleë teen die strand in Paternoster. Die huis is smaakvol versier en het gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste. Gaste kan hulself in die pragtige see-uitsigte verlustig terwyl hulle op die stoep ontspan.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer terwyl die ander 2 kamers die ander badkamer deel. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv Stay. Daar is buitemeubels en 'n ingeboude braai op die stoep waar gaste kan ontspan en luister na die gedruis van die branders.
Asteroidea het ook parkeerplek op die perseel, is naby die plaaslike restaurante en is die ideale vakansiebestemming vir gesinne of groepe vriende. WiFi is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Asteroidea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1682
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- No. 23, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Asteroidea het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No. 23, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom