Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arum Lily Eloff

Gastehuis
Sakpaskamer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer in die gastehuis bied 'n pragtige tuinuitsig en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer 2
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kaggel, 'n plafonwaaier, 'n sitarea en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer 1
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n lessenaar, lugversorging en verwarming.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinssuite
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en bied slaapplek aan 3 gaste. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar i sook 'n etenstafel, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die kamers word daagliks deeglik skoongemaak en ontvang instandhouding wat ook oor naweke en openbare vakansiedae plaasvind.
'n Engelse ontbyt en ander maaltye kan met vooraf reëling teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 187-weg Nr. 4, Eloff SH, Delmas, 2210, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2f56610120c08fb4d5ed2c05e20f858c1ae9ad093da46a59611c283cf06066d3e2da39448c202bf52247baa7138e8cf4db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 187 Road No. 4 Eloff SH 2210 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.156625 28.610236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem