Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Nebula Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Art Nebula Guest House is in Parys in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel.

Die kamers in die hoofhuis deel 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 2 rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die hoofhuis het 'n stoep, tuin en braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek vir 6 voertuie en gratis WiFi. Parys het 'n legio besienswaardighede en doendinge van voetslaan tot 4x4-roetes, voëlkyk, kunsvlieghengel en witwater- en riviervlotvaart.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Art Nebula Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Art Nebula Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3618f58b85b2b34ff2af2e6d3c9c5deedd056ee5f7f96edc6bbab50c7e43c2fb00eb2120e7bf14fd14458e129065fca86e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2B 2nd Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.921659438291 27.449162713057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem